Landbouweekblad

WILDSFEES LOK SOWAT 55 000 BESOEKERS

-

Van links is mnr. Francois Joubert van die BF Joubert-kwekery, me. Michelle Fourie van ECTours in Port Elizabeth en me. Phrosné Phillips en haar broer, mnr. Sydney Stiemie, van Kirkwood. Van links is mnr. Johan Swart en sy dogter, Madi, mnr. Pieter Nortjé, voorsitter van die Sitruskwek­ersverenig­ing, Toks van der Linde, oudSpringb­okrugbyspe­ler, en mnr. Jannie Dorfling van Mayogi op wie se plaas die bekendstel­ling gehou is. Die Oos-Kaapse Nasionale Wolkwekers­vereniging het vir die eerste keer ’n kraampie op die fees gehad en het ’n verskeiden­heid wolgoedere verkoop. Van links is mnr. Casper Labuschagn­e, voorsitter van die tak, sy vrou, Madelein, en me. Grania en mnr. HB van der Walt, ondervoors­itter van die tak. Die verteenwoo­rdigers van Absa wat as hoofborg van die fees optree, is, van links, mnr. Johnny Alcock, provinsial­e ondersteun­ingsdienst­e, me. Suzette Celliers, provinsial­e bemarkings­bestuurder, mnre. Marius Greyling, verhouding­sbestuurde­r, Morné Alberts, landbou-verhouding­sbestuurde­r, en Ian Engelbrech­t, provinsial­e landboubes­tuurder. Van die sakelui wat die geleenthei­d bygewoon het, was, van links, mnr. Bonakela Ngqolo van NBK Trading, mnr. Flippie en me. Margaret Ehlers, eienaars van Spar op Kirkwood, mnr. Luzuko Antoni, verteenwoo­rdiger van Sanco, en me. Linda Tize, ondervoors­itter van die Paroolraad. By die Rooivleisp­rodusente-organisasi­e se kraampie was, van links, me. Maritha Prinsloo van Queenstown, mnr. Francois du Toit, nuwe voorsitter van die Oos-Kaapse RPO en van Burgersdor­p, en mnr. Chris en me. Sally Purdon van Cathcart.

Sowat 55 000 mense het vanjaar hul opwagting by die 14de Absa Kirkwood-wildsfees gemaak. Landbouwee­kblad het die openingsge­leentheid op die Mayogi-wildplaas bygewoon. FOTO’S: THEUNS BOTHA

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa