Jana se kul-li con carne
Indien nie, vul aan. Gooi al die bestanddele vir die sous, behalwe die mielieblom, in die pan en kook vir 5 minute. Verdik dit met die mielieblom. Laat opkook. Gooi oor die frikkadelle en sit dadelik voor. Lewer 6 porsies. Jana van Sittert, kosredakteur van Pick n Pay se verbruikerstydskrif, Fresh Living, vertel: “Hoe nader aan die einde van die maand, hoe meer bone en minder vleis word by die ‘kul’ chilli con carne geroer. Dié resep het uit nood ontstaan toe vriende genooi is nader aan die einde van die maand as wat die sak toegelaat het. Daar is gegryp na al die laaste-aaste groentes en blikke bone in die koskas, maar ons het steeds vir ’n
30 ml olie 1 groot ui, fyn gekap 1 wortel, geskil en gerasper 1 rooi soetrissie, pitte verwyder en in blokkies gesny 500 g beesmaalvleis 1 knoffelhuisie, gekneus 2-3 rooi brandrissies, fyn gekap 30 ml tamatiepasta 10 ml elk gemaalde komyn, koljander en kaneel 1 blik (410 g) heel geskilde tamaties 125 ml beesvleis-aftreksel 1 blik (410 g) rooi boerbone (red kidney beans), gedreineer en afgespoel 1 blik (410 g) gebakte bone in tamatiesous Sout en peper na smaak Hand vol koljander, gekap
250 g nacho’s of 4 koppies gaar rys 125 ml suurroom 1 avokado, in blokkies gesny
Verhit die olie in ’n groot kastrol. Braai die ui, wortel en soetrissie saam tot sag. Gooi die maalvleis by en braai tot goudbruin. Gooi die knoffel, brandrissie, tamatiepasta en speserye by en braai vir sowat 2 minute tot geurig. Roer die tamaties en aftreksel by en prut saam