Osse
■ Die voorkwart is hoër as die agterkwart.
■ Goeie vetverspreiding onder vel.
■ Minder bespiering, veral aan nek en voorkwart. ■
Die geslagstelsel is onderontwikkel.
■ ’n Fyner haarkleed.
■ ’n Dunner vel.
■ Die voorkwart is hoër as die agterkwart.
■ Goeie vetverspreiding onder vel.
■ Minder bespiering, veral aan nek en voorkwart. ■
Die geslagstelsel is onderontwikkel.
■ ’n Fyner haarkleed.
■ ’n Dunner vel.