Swartland-skou: SA Herefordkampioene
Altesaam 220 Herefords is ingeskryf vir die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms op die Swartland-skou.
1 Junior-, groot- en opperste
kampioenbul, Zuikerkop Rayban 140229. Eienaar: Dr. C.W. Scholtz (sel 083 305 0668 ), ZuikerkopHerefords, Clocolan, Vrystaat. Hanteerder: Mnr. Pule Mushese.
2
Superkoei, P P Mong BMH 12-56. Eienaar: Mnr. Bertus Mong (sel 082 947 0701) P P Mong-trust, Villiersdorp, Wes- Kaap. Hanteerder: Mnr. Ernest Booi.
3 Junior en grootkampioenkoei, Vicedale 15 09. Eienaar: Mnr. Heiko Köster (sel 082 804 0950), Vicedale Herefords, Brooklyn, Pretoria. Op die foto is, van links, mnr. Heiko Köster en prof. Esté van Marlé Köster, mnr. Jack Ward (beoordelaar van Amerika) en dr. Hinner Köster.
4
Senior kampioenbul, Vicedale Rodger 05-13. Eienaar: Mnr. C.S. Puttergill (sel 082 804 0950), Puttergill Farming, Thornhill, Oos-Kaap. Hanteerder: Mnr. Grant Puttergill.
5
Senior kampioenkoei, Puttergill Mimsi 14-14. Eienaar: Mnr. C.S. Puttergill, Puttergill Farming, Thornhill, Oos-Kaap. Op die foto is, van links, mnre. Grant Puttergill, Jack Ward (beoordelaar van Amerika) en Morné Coetzee.
6 Intermediêre kampioenbul, Ehrenhof Bismark 15 -01. Eienaar: Mnr. P.C. de Vries (links, sel 072 620 8001), Ehrenhof-Herefords, Tulbagh. Hanteerder: Mnr. J J Gagiano.
7 Intermediêre kampioen vroulike
dier (vleisrasbeeste), Puttergill Ursula 15-96. Eienaar: Mnr. C.S. Puttergill, Puttergill Farming, Thornhill, Oos-Kaap. Hanteerder: Mnr. Morné Coetzee.
8
Kampioenbulkalf van die skou, B BRUTUS 12-84. Eienaar: Mnr. Bertus Mong (regs), P P Mong-trust, Villiersdorp, Wes-Kaap. Hanteerder: Mnr. Ernest Booi.
9
Kampioenverskalf van die skou, BM GENE 1075. Eienaar: Mnr. Bertus Mong (regs), P P Mong-trust, Villiersdorp, Wes-Kaap. Hanteerder: Mnr. Piet Adams.