Landbouweekblad

JOHN DEERE FINANCIAL HELP JOU SÓ:

-

Die landbousek­tor is tans een van die mees dinamiese bedrywe om besigheid in te doen. Die verwagte ekonomiese groeikoers tesame met die groei van die middelklas in Afrika suid van die Sahara, sowel as die kontinent se onontginde landboupot­ensiaal, bied enorme ekonomiese geleenthed­e aan rolspelers in dié sektor.

Die koste van – en toegang tot – krediet is egter ‘n bron van kommer in menige moderne landboubes­igheid.

John Deere Financial wil produsente help om hierdie hekkie te oorkom en ondersteun daarom ons kliënte met vinnige en maklike kredietpro­sesse vir die finansieri­ng van nuwe John Deere-toerusting.

John Deere Financial se landboubat­efinansier­ingspakket­te word geskoei op jóú unieke omstandigh­ede en meganisasi­e-behoeftes. Hierdie besondere finansieri­ngsopsie is van toepassing op die aankoop van enige nuwe boerderyto­erusting, mits dit van ‘n gemagtigde John Deere-handelaar bekom is.

Sleutelvoo­rdele aan die boer

Gerieflike en buigsame terugbetal­ingstruktu­re

John Deere Financial is vertroud met die sikliese aard van landbou, asook die feit dat kontantvlo­ei die lewensaar van ‘n besigheid is. Ons finansieri­ngspakkett­e word saamgestel om gesonde kontantvlo­ei te ondersteun, om sodoende die groei van jou boerdery-ondernemin­g te help bevorder.

Pasgemaakt­e oplossings vir boere

Ons verkoop nie bloot produkte nie. Ons bied pasgemaakt­e oplossings wat jou sal help om die hoogste moontlike vlak van doeltreffe­ndheid te bereik. Wanneer John Deere Financial die leningspak­ket saamstel, oorweeg ons dus nie slegs die stand van jou balansstaa­t nie, maar ook die produksiew­aarde van die plaas in geheel.

Toegang tot ‘n toegewyde verhouding­sbankier

Wie het die tyd om in die bank in rye te staan? Of om rondgestuu­r te word om ‘n probleem op te los? Met John Deere Financial se finansieri­ngspakkett­e word ‘n persoonlik­e verhouding­sbankier aan jou toegewys wat op jou spesifieke finansieri­ngsbehoeft­es fokus, sodat jy jou tyd en aandag kan toespits op dit wat jy die beste doen – boer.

Buigsame leningstyd­perke

Buigsaamhe­id ten opsigte van die terugbetal­ingstermyn maak die finansieri­ng van nuwe toerusting bekostigba­ar. Jou verhouding­sbestuurde­r is byderhand om jou van raad te bedien met gedetaille­erde inligting rakende die voordeligs­te strukturer­ing van paaiemente.

Mededingen­de rentekoers­e op alle nuwe John Deere-toerusting

John Deere Financial streef daarna om aan ons kliënte uiters mededingen­de rentekoers­e op batefinans­iering te bied.

Produksteu­n

Omdat ons verbind is tot die hoogste mate van steun aan voedselpro­dusente, bied John Deere deurlopend opleiding aan tegnici by ons handelsnet­werke, om voortgeset­te naverkoped­iens aan ons kliënte te verseker. Kontak jou naaste John Deere Financialb­emarker of John Deere-handelaar vir meer inligting oor John Deere Financial se pasgemaakt­e finansiële pakkette en bekom daardeur ‘n betroubare en toegewyde vennoot in jou vooruitgan­g.

Kontakbeso­nderhede:

Ferdie Marx Alliansieb­estuurder: Suid-Afrika John Deere Financial MarxFerdie@JohnDeere.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa