Talle raskampioene op Hoëveld bekroon
Bykans 100 Brahmane is op die Standerton-skou vertoon. Die beoordelaars was mnre. Stephan Serfontein en Attie Koen.
1 Senior en grootkampioenbul, HHM 14 18. Eienaars: Mnr. Kallie (middel) en mev. Rina Prinsloo (regs, sel 082 785 1491), Jabulisa-stoetery, Bethal. Hanteerder: Mnr. Solomon Xhosa.
2 Senior, groot- en opperste kampioenkoei, GNF 13 1 Zandri, met haar kalf. Eienaars: Mnre. Gerrie Roos (links) en Derrick Louw (sel 083 324 0989), Gernic-landgoed, Delmas. Hanteerder: Mnr. William Matwera. Regs is mev. Nicolene Roos.
3 Reserwe senior en reserwegrootkampioenbul, GNF 14
4. Eienaars: Mnr. Gerrie Roos (regs, met sy seun Darius in sy arms) en Derrick Louw, Gernic-landgoed, Delmas. Hanteerder: Mnr. William Matwera. 4 Junior en reserwegrootkampioenkoei, ARC 15 16. Eienaar: Mnr. José Maciel, Arc-en-Ciel-stoetery, Secunda. Op die foto is mnre. Hannes Vosloo (links) en Johan Gous (middel, bestuurders, sel 083 779 0601). Hanteerder: Mnr. April Rabashaba.
HOËVELDSE LIMOUSINKAMPIOENE
Vier telers het altesaam 40 Limousins vertoon. Die beoordelaars was mnre. JC Steenkamp en Marius Nel. 5 Junior en grootkampioenbul, DL 15 63. Eienaars: Mnr. John en mev. Tracey Devonport (sel 083 454 3095), Devlan-stoetery, Johannesburg. Hanteerder: Mnr. Francois Karelse.
6 Junior en grootkampioenkoei, JOL 14 22. Eienaar: Claasen-boerdery, Joluza Limousines, Standerton. Op die foto is mnr. Pierre du Toit (bestuurder, sel 083 822 0218).
7 Senior kampioenbul, Devlan Hearsay DL 12 66. Eienaars: Mnr. John en mev. Tracey Devonport, Devlan-stoetery, Johannesburg. Hanteerder: Mnr. Doctor Mkwayi.
8 Senior kampioenkoei, Devlan Gaysha DL 11 45. Eienaars: Mnr. John en mev. Tracey Devonport, Devlan-stoetery, Johannesburg. Hanteerder: Mnr. Francois Karelse.
HOËVELDSE BOERBOKKLUBKAMPIOENE
9 Senior en grootkampioenram. Eienaar: Mnr. Danie Theron (links, sel 082 414 2169), Moedig-stoetery, Trichardt. Hanteerder: Mnr. Amos Mahlambi.
10 Senior en grootkampioenooi. Eienaar: Mnr. Cailein Dytor (links, sel 071 883 2815), McKay-stoetery, Vereeniging. Hanteerder: Mnr. Lucky Senkoene.
11 Junior en reserwegrootkampioenram. Eienaar: Mnr. Cailein Dytor (links), McKay-stoetery, Vereeniging. Hanteerder: Mnr. Abel Modiakgatle.
12 Junior en reserwegrootkampioenooi. Eienaar: Mnr. Cailein Dytor (links), McKay-stoetery, Vereeniging. Hanteerder: Mnr. Abel Modiakgatle.
SA VLEISMERINO’S: DIE KAMPIOENE
13 Senior kampioenram. Eienaars: Dr. Vos (middel) en mnr. Jan Grey (sel 082 559 786), Janvos-landgoed, Davel. Links is mnr. Frans van den Berg (Tweedronk-boerdery, borg). Hanteerder: Mnr. Thulani Mhlanga.
14 Senior kampioenwolram. Eienaar en hanteerder: Mnr. Joe Wilkinson (sel 072 146 0467), Enkeldoorn-stoetery, Vereeniging.
15 Junior kampioenram (wol). Eienaars: Mnr. Manie (links) en mev. Alta Lombard (sel 083 232 4324), Stelena-stoetery, Oranjeville. Hanteerder: Mnr. John Khanye.
16 Superkampioen (ramlam). Eienaars: Mnr. Manie (links) en mev. Alta Lombard, Stelena-stoetery, Oranjeville. Hanteerder: Mnr. Michael Makhumbu.
MPUMALANGA: ILE DE FRANCE-KAMPIOENE
17 Senior en grootkampioenram. Eienaar: Mnr. Johan Roarty (middel, sel 082 494 7579), JC Roarty-stoetery, Kinross. Hanteerders: Mnre. Mpilo Nkala (links) en Mthokozisi Dube.
18 Senior en grootkampioenooi met haar lam. Eienaars: Me. Corné Dry (naaslinks, sel 072 634 3166) en mnr. Johan Fouché (naasregs), Corlee-stoetery, Schweizer-Reineke. Hanteerders: Links is mnr. Solomon Belela en regs is mnr. Petrus Mothusi.
19 Reserwe senior en reserwegrootkampioenram. Eienaars: Mnre. Johan Fouché (regs) en me. Corné Dry (middel), Corlee-stoetery, Schweizer-Reineke. Hanteerder: Mnr. Petrus Mothusi (links).
20 Reserwe senior en reserwegrootkampioenooi. Eienaar: Mnr. Johan Roarty, JC Roarty-stoetery, Kinross. Hanteerders: Mnre. Mpilo Nkala (links) en Mthokozisi Dube.