Landbouweekblad

SOMERSAAIB­OERE BELEEF NÓG ’N WIPPLANK-JAAR

-

Van die kleinste mielie-oes in ’n dekade weens die droogte (7,5 miljoen ton) in 2016 tot die grootste mielie-oes in die geskiedeni­s (16,7 miljoen ton) in 2017 – dít is hoe drasties die situasie binne ’n paar maande verander het.

Die groot mielie-oes het geleitot’ndalingvan­45%in pryse en ’n groot surplus wat uitgevoer moet word voordat pryse sal herstel. Weens trae uitvoer kan daar nog meer as 4 miljoen ton in die silo’s wees as die eerste mielies in Mei aanstaande jaar begin inkom.

Dr. Dirk Strydom, bestuurder vanekonomi­eenbemarki­ngby Graan SA, het gewaarsku dat ’n goeie oes die surplus tot 7,5 miljoenton­kanopstoot.Ditwas ook ’n skok toe die voornemens om te plant getoon het boere gaan net sowat 158 000 ha (6%) minder hektare beplant, al is hulle aangeraai om 30-40% minder te plant.

’nBelangrik­eontwikkel­ingin 2017 was die herfskomma­ndowurm wat sedert middel Januarie in mielieland­e van Limpopo tot Noordwes en die Vrystaat opgemerk is. Graan SA het onlangs aangekondi­g dat ’n permanente bestuursko­mitee op die been gebring is wat hom toespits op die nasionale status van die plaag, diagnostie­se kapasiteit, plaagbestu­ur en beheerregu­lasies.

Wat ander somergewas­se betref, is 874 595 ton sonnebloms­aad geoes, 1,3 miljoen ton sojabone en 92 000 ton grondbone.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa