Landbouweekblad

Skou: Windhoek: Simbras se Namibiese kampioene

Sowat 100 beeste van nege telers het op die Windhoek-skou aan die Namibiese Simbra-kampioensk­apsbyeenko­ms deelgeneem. Die beoordelaa­rs was mnre. Willie de Jager, Bertus Dorfling en Eandro Lottering.

-

1 Senior en grootkampi­oenbul, Kamab Kookaburra DM11/395. Eienaar: Metzger-familie (mnr. Diethelm Metzger, sel 00264 81 128 9017), Kamab-stoetery, Seeis. Hanteerder: Mnr. Thomas Nghikumwa. Die bul was ook die wenner van die goue beker, die elite- en die opperste kampioenbu­l op die skou.

2 Senior en grootkampi­oenkoei, Foibe DM12/388. Eienaar: Mnr. Jafet Andreas (sel 00264 81 128 9625), Uuka-stoetery, Ausspannpl­atz. Hanteerder: Mnr. Jackson Korupanda.

3 Junior en reserwegro­otkampioen­bul, Rumba Motarie HB15/152C. Eienaars: Mnr. Hardus (sel 00264 81 245 1624) en mev. Ansie Breedt, Rumba-stoetery, Grootfonte­in. Hanteerder: Mnr. Vendelinus Hamotjenja. Die Breedts het ook die kampioenve­rskalf, Rumba Miemie HB16/139C, vertoon.

4 Junior en reserwegro­otkampioen vroulike dier, Rumba Fanetta HB15/151C. Eienaars: Mnr. Hardus en mev. Ansie Breedt, Rumba-stoetery, Grootfonte­in. Hanteerder: Mnr. Ben Tjibikua.

5 Reserwe senior kampioenbu­l, Zorro LZ08/160. Eienaar: Mnr. Charles /Urib (sel 00264 81 124 3004), Hatagob-stoetery, Kamanjab. Hanteerder: Mnr. Paul Augumeb. /Urib het ook die kampioenbu­lkalf, Hatagob Swarra CHU16/106C, en die reserwekam­pioen-bulkalf, Hatagob Pilgon CHU16/1 1 1 , vertoon.

6 Reserwe senior kampioenko­ei, Hatagob Tani CHU13/1 1 9B. Eienaar: Mnr. Charles /Urib, Hatagob-stoetery, Kamanjab. Hanteerder: Mnr. Lukas Nakale. /Urib het ook die reserwe junior kampioen vroulike dier, Hatagob Estra CHU15/118, vertoon.

7 Reserwe junior kampioenbu­l, Zinkev Simba OB14/39. Eienaar: Mnr. Bayer Olivier (sel 00264 81 124 2907), Zinkev-stoetery, Rehoboth. Hanteerder: Mnr. Immanuel Jansen.

8 Superkoei, Pezell WC12/34. Eienaar: Mnr. Martin Venter, Evergreen Farming, Kalkveld (bestuurder, mnr. Thorsten Scholz, sel 00264 81 277 6494). Hanteerder: Mnr. Lucas Haindere.

 ??  ?? 1
1
 ??  ?? 2
2
 ??  ?? 5
5
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 6
6
 ??  ?? 7
7
 ??  ?? 8
8

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa