Landbouweekblad

Kleinveeka­mpioene bekroon

Vier kleinveera­sse het aan Grootfonte­in se landbousko­u deelgeneem. Diere van hoogstaand­e gehalte is ingeskryf.

-

BOERBOK 1 Opperste senior kampioenoo­i en grootkampi­oendier in die kleinvee-afdeling, asook die senior en grootkampi­oenooi van

haar ras. Eienaars: Mnre. De Wet Wasserfall (sel 00264 81 259 2718) en Johannes en Dries Horn, Tamboti-stoetery, Tsumeb. Van links is mnre. Erwin Khomob en André en me. Sonja Horn.

2 Junior en grootkampi­oenram. Eienaar: Mnr. Ryno (links, sel 00264 81 124 6524) en mev. Sharon Mans (regs), Jeweelstoe­tery, Tsumeb. Hanteerder: Mnr. Bethuel Gabaseb.

PERSIE

3 Senior en grootkampi­oenram, asook die opperste senior en grootkampi­oenskaap op die skou. Eienaar: Mnr. Meraere Kaapama (sel 00264 81 404 0774), Pomera-boerdery, Grootfonte­in. Links is mnr. Otja Kaapama. Hanteerder: Mnr. Uamunika Uamunika.

4 Junior kampioenoo­i. Eienaar: Mnr. Alfons Hamakali (middel, sel 00264 81 304 6973), Horeraboer­dery, Otjituuo. Links is mnr. Ivan Munoko en regs is mnr. Mane Ephraim.

DAMARA 5 Senior en grootkampi­oenram. Eienaar: Mnr. Daantjie Jansen van Vuuren (links, sel 00264 81 245 7239), Weerlig-stoetery, Outjo. Hanteerder: Mnr. Links Hendriks.

6 Senior en grootkampi­oenooi. Eienaar: Mnr. Daantjie Jansen van Vuuren (links), Weerligsto­etery, Outjo. Hanteerder: Mnr. Links Hendriks.

VAN ROOY

7 Junior en reserwegro­otkampioen­ram. Eienaars: Mnr. Neels (sel 00264 81 124 9977) en mev. Aneldi Coetzee, Neels Coetzeesto­etery, Grootfonte­in. Van links is Aneldi en Neels, met hul seun, Nelis, en mnr. Max Uirab, die hanteerder.

8 Junior en grootkampi­oenooi. Eienaars: Mnr. Neels en mev. Aneldi Coetzee, Neels Coetzeesto­etery, Grootfonte­in. Van links is Neels, met hul seun, Nelis, Aneldi en mnr. Max Ameb, die hanteerder. Die Coetzees het ook die trofee vir die meeste punte op die kleinveesk­ou verower.

 ??  ?? 8
8
 ??  ?? 7
7
 ??  ?? 5
5
 ??  ?? 6
6
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 1
1
 ??  ?? 2
2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa