Landbouweekblad

15,3 miljoen

-

Teen die einde van die 41ste week van die huidige mieliebema­rkingsjaar is 15,3 miljoen ton mielies aan kommersiël­e silo’s gelewer.Daarvanwas­60%witen 40% geel. In die week wat op 9 Februarie geëindig het, is 12 161 ton mielies van die vorige seisoen nog aan silo’s gelewer — 41% wit en 59% geel. In dieselfde week is 9 885 ton koring gelewer, wat lewerings in die eerste 19 weke van die bemarkings­jaar op 1,42 miljoen ton te staan bring. – Agbiz

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa