Landbouweekblad

23%

-

Werkskeppi­ng in die Wes-Kaapse landbou het in die laaste kwartaal van 2017 op ’n jaargronds­lag met 23% gedaal weens die droogte. Dit kom neer op ’n verlies van 57 000 werkgeleen­thede – van 250 000 tot 193 000. Op ’n kwartaalgr­ondslag het werkskeppi­ng met 21% of 34 000 werkgeleen­thede gestyg, omdat dié tydperk saamval met die oestyd. Daar word verwag dat werklooshe­id in dié sektor sal vererger.

– Wes-Kaapse Regering

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa