Landbouweekblad

MNR. JK BASSON

-

van die plaas Swartwater by Darling is reeds vyf keer aangewys as die Wes-Kaapse Meestersui­welboer. Hy dra ook tans — vir die tweede keer — die kroon as nasionale Meestersui­welboer van die Jaar. Uitstekend­e teelmateri­aal, goeie bestuurspr­aktyke en ’n doelgerigt­e teelbeleid vorm die kern van sy sukses. Lees die artikel op bl. 50.

is die eerste Namibiese boer wat geneties gemodifise­erde mielies verbou (danksy ’n foutiewe goedkeurin­g). Dié boer van die plaas Venus by Grootfonte­in het ’n seepgladde stelsel ontwerp vir suksesvoll­e mielieverb­ouing — van saai tot bemarking. Lees meer op bl. 54.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa