Landbouweekblad

BESPREEK NOU

-

Die Aldam-wildskool vind op 14 en 15 Maart by dié oord in die Vrystaat plaas. Dit is die eerste wildskool wat op dieselfde grondslag as die gewilde Aldam-veeskool aangebied word.

Die skool word deur die Lewendehaw­e Registrere­nde Federasie (LRF) aangebied, met die samewerkin­g van

Landbouwee­kblad. Nege suksesvoll­e veeskole is reeds gehou.

Die koste vir die Wildskool bedra R5 643 (BTW ingesluit) wat volledige kursusmate­riaal, verblyf vir twee dae en alle maaltye insluit. Daar is ander opsies vir mense wat net een dag se lesings wil bywoon. Dit kos dan R2 821,50 per dag vir die lesings, kursusmate­riaal, maaltye en een nag se verblyf.

Mense wat nie wil oorslaap nie, betaal R1 834 per dag. Daar is ook goedkoper opsies vir mense wat wil kampeer. Besoek www.wildskool.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa