Landbouweekblad

Laat die natuur vir jou geld maak

-

Die Soil Health Support Centre en Landbouwee­kblad bied op 22 Maart die tweede jaarlikse grondgeson­dheidsdag in die Kaap aan. Kom luister na Jay Fuhrer, dr. Johann Strauss, Willie Pretorius, Hendrik Pohl, Sheila Storey, Rens Smit, Lourens van Eeden en Johann Zietsman. Hierdie kenners en boere gaan onder meer praat oor herlewings­landbou, verskillen­de aspekte van grondgeson­dheid, biologiese beginsels, ultrahoëdr­ukbeweidin­g en die klimaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa