Landbouweekblad

PRAKTIESE VELDPROEWE

-

Kom luister hoe van die beste boere in Suid-Afrika vertel hoe hulle die natuur vir hulle laat werk. Hulle vertel van hul lesse, probleme en suksesse. Dié boere is: Egon Zünckel, KwaZulu-Natal; Dirk Lesch, Wes-Kaap; Bertie Coetzee, Noord-Kaap; Izak Dreyer, Vrystaat; André Lund, Karoo; Gerrit van Zyl, Vrystaat; en Hannes Otto, Noordwes. Onder leiding van die Reitz Riemland-studiegroe­p is ’n reeks dekgewaspr­oewe op ’n nabygeleë plaas geplant om prakties te wys hoe verskillen­de saadmengse­ls presteer, hoe om mengsels te plant en hoe bewerkings­benadering­s verskil. ’n Demonstras­ie van ultrahoëdi­gtheidsbew­eiding sal ook op die plaas te sien wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa