Landbouweekblad

-

Binne ’n kort tyd het BOS-ystee ’n reusespron­g na Europa gegee en reeds sy voete in Nederland, België en Frankryk gevind. Suid-Afrika bly steeds die ondernemin­g se grootste mark, maar met dubbelsyfe­rgroei op ’n jaargronds­lag in Europa is hul volgende mikpunt Amerika. Nes die helder verpakking, is die ondernemin­g se bemarking en bekendstel­ling ongewoon en op die man af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa