Landbouweekblad

WATTER TEGNOLOGIE VIND JY ONONTBEERL­IK OP DIE PLAAS?

-

Die Israeliese Afikimmelk­bestuurste­lsel en die Amerikaans­e Digistar-voerprogra­m, asook die GPS-waaiers wat outomaties deur die temperatuu­r beheer word. koeigemak kan bevoordeel. Verder moet jy diversifis­eer; moenie al jou eiers in een mandjie sit nie. En moet nooit bang wees om geld te bestee nie, want jy kry altyd jou geld terug as jy dit op jou diere se gemak en goeie rantsoene uitgee.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa