Landbouweekblad

HET JY GESTUDEER?

-

Ek moes Elsenburg verlaat toe my pa siek geword het. In 1993 was ek op ’n twee maande lange melkkursus in Modesto, Kalifornië. Daar kon ek leer by een van my mentors, dr. Harry Marcos, ’n suiwelkund­ige.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa