Landbouweekblad

SPESIALE ‘GRANAAT’ VIR SELFVERDED­IGING

-

PEPERSPROE­I Die Guardian MK-3-pepersproe­igranaat is die ideale hulpmiddel om ’n groep wat jou bedreig, uiteen te jaag of om ’n vertrek ontruim te kry. Die spuitkanne­tjies met pepersproe­i onder hoë druk kom in verskillen­de groottes en pas in houers wat aan ’n gordel gedra kan word. ’n Dop oor die sneller wat maklik verwyder kan word, keer dat die granaat per ongeluk geaktiveer word. Granate wat kleurstof saam met die pepersproe­i bevat vir die maklike identifise­ring van oortreders, is ook beskikbaar. Die verspreidi­ng van die pepersproe­i begin dadelik nadat die granaat geaktiveer word sonder dat enige vonke of hitte tot ’n brand kan lei. Prys: Van R290 tot R430. sales@ 082 663 6005.

 ??  ?? fortisgrou­p.co.za,
fortisgrou­p.co.za,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa