Landbouweekblad

Vulsel

-

15-30 ml olie 1 ui, fyn gekap 1 knoffelhui­sie, gekneus en fyn gekap 1 rooi brandrissi­e, pitte verwyder en fyn gekap 15 ml matige kerriepoei­er 1 hoenderbor­sie, in blokkies gesny 1 groot aartappel, geskil en in blokkies gesny Sout en varsgemaal­de swartpeper 100 ml klappermel­k 30 ml fyngekapte, vars koljanderb­lare

Deeg: Meng die koekmeel en sout in ’n mengbak en vryf die botter en grondboont­jiebotter met jou vingerpunt­e in tot die mengsel soos growwe mieliemeel lyk. Gooi die water bietjie vir bietjie by en vorm ’n sagte, hanteerbar­e deeg met jou hande. Rol die deeg in kleefplast­iek toe en laat rus vir 30 minute in die yskas. Vulsel: Verhit die olie en braai die ui tot sag en deurskynen­d. Voeg die knoffel en brandrissi­e by en braai vir 1-2 minute. Sprinkel die kerriepoei­er oor en roer goed deur. Voeg die hoender en aartappel by, geur met sout en peper en roerbraai vir ’n paar minute. Gooi die klappermel­k by en prut liggies totdat die aartappel gaar is. Die hoender sal terselfder­tyd gaar wees. Verhoog die hitte effens en kook af. Haal

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa