Landbouweekblad

Watter voordele hou dit in?

-

Akwaponika het verskeie voordele: Dit is minder arbeidsint­ensief as tradisione­le metodes. Die plante groei vinniger, het nie onkruidpro­bleme nie en kan ses keer nader aan mekaar geplant word. Dit is perfek vir stedelike gebiede. Die kos is dus ook nader aan die verbruiker­s. Die stelsel is kniehoogte of hoër en dus gemaklik vir jou rug.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa