Landbouweekblad

MINISTER PRAAT MET PERSKLUB

-

ME. NOMVULA MOKONYANE (links), Minister van Water en Sanitasie, was die genooide spreker op ’n byeenkoms van die Kaapse Persklub oor die droogtekri­sis waaronder dié stad gebuk gaan. Waterverbr­uikers in Kaapstad gebruik steeds meer water as wat aan hulle toegeken is. Mokonyane het gesê die landbou en ander bedrywe moet nuwe maniere vind en huishoudel­ike verbruiker­s moet praktiese raad kry oor hoe om waterverbr­uik te verminder en water te hergebruik. By haar is Joylene van Wyk van Landbouwee­kblad, ook voorsitter van die Kaapse Persklub.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa