Landbouweekblad

IN ’N BLIK

- VERSIES. Leonie Vermeulen (15), ’n leerder op die Hoërskool Bredasdorp kry die 18 maande oue Candy gereed vir die jeugklasse op die 150ste Riversdals­kou. Candy behoort aan mnr. Pierre Human. Agter sit, van links, haar skoolmaats Marco de Lange (16), Hanré

(17) en Hennie du Plessis (15). Kinders van oor die hele land het verlede week met onder meer vleis- en wolskape, veselbokke, perde en vleis- en melkbeeste geskou. Vir ’n video van die Jeugskou-hoogtepunt­e, besoek

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa