Landbouweekblad

VELDHERSTE­L

- FOTO: VERSKAF

Die Ferreiras van die Oos-Vrystaat — Kiewiet en sy seuns Nelius, Theo en Johan — kyk eers na die volhoubaar­heid van hul Bonsmarast­oetery en dán na syfers. Deur hul speenkalwe­rs nie te verkoop nie, maar ná speen self op die veld te laat aanpas en in hul plaasvoerk­raal af te rond, verhoog hulle hul wins in goeie jare met ruim 15%.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa