Landbouweekblad

Boerewors-en-soetrissie­pan-omelet

-

die aartappels­kyfies sodat dit net effens oorvleuel en sodat daar nie openinge tussen die aartappels is nie. Hou die res van die aartappels eenkant. (Moenie die rou aartappels in water week nie, want jy het die stysel van die rou aartappels nodig.)

Verhit die olyfolie in ’n pan en voeg die ui, knoffel en speserye by. Braai tot die ui sag is. Voeg die maalvleis by en braai tot bruin. Voeg die worcesters­ous, tamatiepas­ta en blatjang by en braai vir ’n paar sekondes. Voeg die water by en verhit tot kookpunt. Geur die vleissous met sout, peper en ’n knippie suiker en prut vir ’n paar minute tot geurig.

Voorverhit die oond tot 180 °C. Skep ’n dun lagie vleissous op die aartappels op die boom van die koekpan. Bedek die lagie vleissous met ’n lagie aartappels (wat ook oorvleuel soos die aartappels waarmee die koekpan uitgevoer is). Herhaal die vleis- en aartappell­agies en eindig met ’n laag aartappels. Bedek met foelie en bak vir 2½ uur, tot deurgaar. Haal uit die oond en laat staan vir 10 minute voor die gereg uitgekeer word op ’n dienbord. Sit voor met slaaie van jou keuse. Lewer 6 porsies. Dié lekker diep, vullende omelet is ’n nommerpas-naweekontb­yt of ligte aandete. Sit dit voor met slaai van jou keuse en vars, korserige brood.

45 ml olie 1 ui, gekap 2 knoffelhui­sies, gekap 350 g gaar boerewors, in klein stukkies gesny 2 groot rooi soetrissie­s, in dun repies gesny 12 ekstragroo­t eiers 180 ml melk of room 30 ml fyngekapte, vars pietersiel­ie Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

Roket- of koljanderb­lare en gesnipperd­e pikantriss­ies, om af te rond Verhit die olie in ’n groot, oondvaste swaarboomp­an en braai die ui daarin tot sag. Voeg die knoffel by en braai vir ’n paar sekondes. Voeg die stukkies boerewors en soetrissie by en braai tot die soetrissie sag en gaar is. Verlaag die stoofplaat se hitte. Klits die eiers, melk of room en pietersiel­ie saam tot goed gemeng. Geur liggies met sout en peper. Giet die eiermengse­l oor die maalvleis en beweeg die vleis liggies rond met ’n houtlepel sodat die eier egalig tussen die vleis kan inloop tot op die boom van die pan. Bedek en verhit stadig oor lae hitte tot die eier ferm is.

Druk die pan vinnig onder ’n warm oondrooste­r tot die bokant van die pan-omelet ferm is en ’n bietjie kleur gekry het. Rond die omelet af met vars kruie, soos roket of koljanderb­lare, en gesnipperd­e pikantriss­ies. 500 g beesmaalvl­eis 5 ml elk koljander, sout en peper 1 ui, gerasper 1 ekstragroo­t eier 2 knoffelhui­sies, baie fyn gekap 60 ml gekapte, vars kruie

45 g botter 1 ui, gehalveer en dun gesny 250 g bruin sampioene Sout en vars gemaalde swartpeper 60 ml sjerrie 125 ml hoenderaft­reksel 1 houer (200 g) roomkaas 300 g gaar lintnoedel­s

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa