OPE BRIEF
In ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa speel die leierboer mnr. Nick Serfontein oop kaarte — vergeet van die Gucci-brigade, sê hy, en volg ’n beproefde sewepuntplan wat werk. Suid-Afrika het sy kommersiële boere broodnodig.