Landbouweekblad

Beskerm jouself teen alle risiko’s

- NAVRAE: Webwerf: www.botswanafa­rm.com

Groot onsekerhei­d het losgebars oor die kwessie van grondontei­ening sonder vergoeding. Daar is nou ’n maklike manier om jou en jou gesin se toekoms te verseker. ’n Eenmalige geleenthei­d om ’n landgoed te koop met VOLLE PRIVAAT EIENDOMSRE­G in die politiek stabiele Botswana.

Geleë aan die oewer van die Shashe-rivier in ’n gevestigde, suksesvoll­e kommersiël­e boerderydi­strik net noord van Francistow­n, is die landelike eiendom van 6,74 ha met ’n klein, gevestigde braaikuike­nondernemi­ng en vele ander landelike leefstyl-opsies.

Hierdie eiendom gee aan die koper volle privaat eiendomsre­g in ’n land wat die reputasie het vir die veiligste landbou- en landelike eiendomsre­g in Afrika.

Vergelyk dit met die politieke storms rondom grondbesit wat in Suid-Afrika heers!

Selfs al sou jy geensins belangstel om ’n hoenderond­er- neming te bestuur nie, is daar oorgenoeg ander opsies om te ontgin. Hierdie sentraal geleë eiendom is naby aan sommige van die pronkstukk­e van Botswana en Afrika, en net ’n paar uur se ry vanaf onder meer: die Victoria-waterval; Okavangode­lta; Matopas; Moremikloo­f; Tuliblok; Khama Rhino Sanctuary; en Makgadikga­dipanne. Selfs al sou die koper nie permanent hier woon nie, kan die eiendom dien as ’n strategies geplaaste toevlug in Afrika, naby besienswaa­rdighede en plekke wat gereeld besoek kan word vir wildkyk- of fotografie­safari’s.

Hierdie is ’n baie praktiese en tasbare strategie wat as versekerin­g kan dien teen moontlike politieke onstabilit­eit. Verskans eerder jou risiko’s met dié eenmalige geleenthei­d.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa