Landbouweekblad

AFRIVET SE NUWE REEKS

-

Deltapor 10 Plus (reg.no G4255, Wet 36 van 1947) is ’n opgietmidd­el vir die bestryding van bosluise en bytende en tsetsevlie­ë by beeste wat deur die dieregeson­dheidmaats­kappy, Afrivet, bekend gestel is. Met deltametri­en en piperoniel­butoksied as aktiewe bestanddel­e is die onttrekkin­gsperiodes vir vleis 14 dae en vir melk 48 uur.

Vir melkbeeste beveel dr. Johan van Rensburg van Afrivet Deltapor 5 (reg.no. G4252) aan. Met laer volumes van die aktiewe bestanddee­l is Deltapor 5 geskik vir die bestryding van karooverla­mmings, bontpoot en rooipootbo­sluise by skape en bokke. Dit maak ook suigende en bytende luise by beeste vrek, maar het geen onttrekkin­gsperiode ten opsigte van melk nie en ’n periode van net sewe dae by vleis. “Ons het gevind bosluise is nie so ’n groot probleem by mel kerye nie, maar vlieë is wel. Deltapor 5 is dus ideaal daarvoor,” sê Van Rensburg. Afrivet se opgietmidd­el vir varke, Eraditick Pig Pour-On (reg.no. G4253), beloof om gou klaar te speel met skurftemyt­e en luise. Dit is deel van die maatskappy se nuwe reeks Eraditickp­rodukte, waaronder Eraditick 125 (G3583) vir luise en myte by beeste, skape en bokke, Eraditick 250 (G4047) wat meer amitras bevat, Eraditic Cattle Pour-On (G4254), Eraditick Plus (G4251) vir beeste, en Eraditick Grease (G3667). Die Eradiwormo­ntwurmings­reeks sluit in Eradiworm + Tape (G4244), wat rondewurms en lintwurms by beeste, skape, bokke en volstruise bestry. Van Rensburg sê dié produk kan met speentyd gebruik word. Eradiworm 25 (G4249) is ’n gewone levamisool vir gebruik by beeste, skape, bokke en ook volstruise. Van Rensburg sê Eradiworm Plus (G3411) is ’n goeie teenvoeter vir rondewurm, lewerslak by beeste, skape en bokke en ook vir neuswurm by skape en bokke. Eradiworm Consentrat­e (G4250) is ’n levamisool­konsentraa­t wat met water aangemaak word. Die plan is om in die toekoms ontwurming­smiddels deel te van ’n groter bestuurspr Pryse: Wissel vir verski nde produkte en verpakkin .

NAVRAE: Webwerf: www.af co.za, tel. 012 817 9060.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa