Landbouweekblad

EKSPO’S EN ANDER

-

4-6 SEPTEMBER: Geenbewerk­ingskonfer­ensie. Alle boere uit alle bedrywe genooi. ATKV, Drakensvil­le-oord. Genooide Amerikaans­e spreker, Steve Groff, bied ’n omvattende werksessie oor dekgewasse en grondvrugb­aarheid aan. Web: www.notillclub.com 7-8 SEPTEMBER: Veiligheid­sberaad en sekuriteit­sekspo. Potchefstr­oom. Sprekers sluit in genl. maj. (afgetree) Roland de Vries (gemeenskap­sbeveiligi­ng) en adv. John Welch (Wapenwet en lisiensëri­ng van vuurwapens). Henning Els, sel 082 411 8744; e-pos: henning@cceinstr.co.za 21-24 SEPTEMBER: Dewetsdorp-veldfees. Plesierrit, pretstap, ghongskiet, skaap- en beesskou, bekende sangers, Vrystaatse bergfietsk­ampioenska­p. Hansie Swanepoel, sel 082 821 2909. Johan Fourie, sel 082 878 3147. 22-24 SEPTEMBER: Driedagtre­kkerrit, aangebied deur die SuidKaap-tak van die SA Federasie van Veteraantr­ekker-en-enjinklubs. E-pos: sekr.wk@telkomsa.net

29-30 SEPTEMBER: Tafelberge­rfgoedvers­amelaars se veteraneek­spo. Delvera, Stellenbos­ch. Uitstallin­gs van veteraantr­ekkers, enjins, motors en militêre toerusting. Land Rover se 70ste verjaardag­viering. Mariëtte, sel 082 670 7637.

30 SEPTEMBER: Groote Post markie, Darling. E-pos: info@ iloveyzer.co.za; tel. 022 451 2202.

27-28 OKTOBER: Kelrn-bergfietsu­itdaging (60 km). BarklyWes. Koos Badenhorst, e-pos:

koos@kelrn.net; sel 083 451 1003. 28 OKTOBER: Groote Post markie, Darling. E-pos: info@ iloveyzer.co.za; tel. 022 451 2202.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa