28%

Landbouweekblad - - Nuus -

Die die­sel­prys het tot dus­ver van­jaar met 28% ge­styg, en die pe­trol­prys met 25%. Re­kord-brand­stof­prys­sty­gings het be­gin Ok­to­ber in wer­king ge­tree – R1,01/l vir pe­trol en R1,24/l vir die­sel, wat die land se e­ko­no­mie so­wat R2,5 mil­jard sal kos. Mnr. Lay­ton Be­ard, woord­voer­der van die AA, sê dit is die grootste prys­sty­gings in die land se ge­skie­de­nis, en die skuld kan vier­kant voor die deur van die cha­o­tie­se e­ko­no­mie ge­lê word. Lees meer op bl. 14.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.