R298,46

Landbouweekblad - - Nuus -

Die ko­rin­gin­voer­ta­rief van R298,46/t wat op 14 Au­gus­tus in­ge­stel is, is ein­de­lik op 28 Sep­tem­ber in die S­taats­koe­rant af­ge­kon­dig. Dit is ’n da­ling van die vo­ri­ge ta­rief van R640,54/t. Hier­die ver­lig­ting gaan waar­skyn­lik van kor­te duur wees om­dat die wê­reld­wye ko­ring­prys so­da­nig ge­daal dat ’n nu­we ta­rief van R490,72/t se­dert 11 Sep­tem­ber be­hoort te geld. Dis nie dui­de­lik wan­neer die nu­we ta­rief in die

S­taats­koe­rant af­ge­kon­dig gaan word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.