10,2%

Landbouweekblad - - Nuus -

Brand­stof­prys-in­fla­sie vir die Or­ga­ni­sa­sie vir E­ko­no­mie­se Sa­me­wer­king en Ont­wik­ke­ling (OESO) was in Au­gus­tus op ’n jaar­grond­slag 10,2% teen­oor al­ge­he­le in­fla­sie van 2,9%. Dit was ef­fens la­er as Ju­lie se 11,1% vir brand­stof. Die al­ge­he­le in­fla­sie­koers was on­ver­an­derd. In Suid-A­fri­ka was die jaar­lik­se brand­stof­prys­in­fla­sie in Ju­lie 25,3%, en in Au­gus­tus was dit 23,6%. Kos­prys-in­fla­sie in die OESO was in Au­gus­tus 2%, teen­oor 1,8% in Ju­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.