NIEU-SEELAND | A­vo­ka­do’s maak de­buut in C­hi­na

Landbouweekblad - - Nuus -

Twee Nieu-See­land­se uit­voer­ders, Just A­vo­ca­dos en A­van­za, het pas die land se eer­ste kom­mer­si­ë­le be­sen­dings a­vo­ka­do’s na C­hi­na ver­skeep. Nieu-Seeland het die voor­deel dat hy na­der is aan C­hi­na as sy me­de­din­gers uit La­tyns-A­me­ri­ka, maar met ho­ër ar­beids­kos­te en veel la­er vo­lu­mes moet die Nieu-See­land­se be­dryf hom­self uit­son­der met ’n ho­ë­waar­de­pro­duk, soos die land se Ze­spri-ki­wi­vrug.

Just A­vo­ca­dos re­ken net 5% van sy a­vo­ka­do’s sal van­jaar die C­hi­ne­se mark be­reik, maar die maat­skap­py se ei­e­naar, die Dar­ling-groep, meen a­vo­ka­do-uit­voer sal in die ko­men­de ja­re groei wat vo­lu­me én waar­de be­tref. Die groep het er­va­ring met die ver­koop van Mex­i­kaan­se a­vo­ka­do’s in C­hi­na, as­ook si­trus uit Nieu-Seeland en Aus­tra­lië.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.