WOLPRYSE OP RE­KORD­VLAK­KE

Landbouweekblad - - Promosie -

DIE ver­swak­king van die rand op die eer­ste paar veilings van die nu­we wol­ver­koop­sei­soen het die wol­mark ’n goeie hup­stoot ge­gee. Ca­pe Wools se Me­ri­no-aan­wy­ser het se­dert die o­pe­nings­vei­ling van die 2018-’19-sei­soen tot re­kord­vlak­ke ge­styg.

Die geld­een­heid het on­ver­wags weer be­gin ver­sterk, wat pry­se laat te­rug­sak het. Op die vei­ling van 26 Sep­tem­ber het die aan­wy­ser op R229,28/kg (skoon­wol) ge­sluit. Dit is steeds 29% ho­ër as op die oor­een­stem­men­de vei­ling die vo­ri­ge sei­soen ( GRAFIEK 1 ).

In Aus­tra­lië, waar ’n ster­ker dol­lar ook die mark be­ïn­vloed het, is die aan­wy­ser op aan­merk­lik ho­ër vlak­ke as ver­le­de sei­soen ( GRAFIEK 2 ).

Ont­le­ders sê die voort­ge­set­te goeie pry­se en sterk vraag kan in ’n groot ma­te toe­ge­skryf word aan kom­mer on­der ver­wer­kers oor die uit­wer­king van die voort­sle­pen­de droog­te en hoë pry­se vir lam­mers op die be­skik­baar­heid van wol in die vol­gen­de maan­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.