KORTOM

Landbouweekblad - - Bewaringslandbou -

S­cott Gon­ner­man het tien jaar lank geen che­mie­se plaag­do­ders ge­bruik nie. Hy kon só die grond­le­we op sy plaas op­bou en se­ker maak dat hy by­kans geen kuns­mis meer no­dig het nie. Die grond­le­we en op­bou van kool­stof het sy grond se wa­ter­in­drin­gings­tem­po en wa­ter­hou­ver­moë só ver­be­ter dat hy nou slegs 25% van die nor­ma­le be­sproei­ing hoef toe te dien om by­kans die­self­de oes­te af te haal as sy bu­re, wat steeds ten vol­le be­sproei. Sy wins­te is eg­ter meer as tien keer meer as ’n kon­ven­si­o­ne­le boer s’n om­dat sy pro­duk­sie­kos­te so laag is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.