WIT DORPER

Landbouweekblad - - Skou -

7 Ju­ni­or en groot kam­pi­oen­ram.

Ei­e­naar: Mnr. Henk G­reeff (links voor, sel 082 495 2979), Henk G­reeff­stoe­te­ry, Kos­ter. Han­teer­der: Mnr. Kain Mo­lu­si (regs voor). Ag­ter staan E­m­jee (links) en Hen­drik G­reeff. G­reeff het ook die re­ser­we ju­ni­or en re­ser­we groot kam­pi­oen ram ver­toon.

8 Se­ni­or en groot kam­pi­oen­ooi.

Ei­e­naar: Mnr. Henk G­reeff (links voor), Henk G­reeff-stoe­te­ry, Kos­ter. Han­teer­der: Mnr. An­dries Lephi­le (regs voor). Ag­ter staan E­m­jee (links) en Hen­drik G­reeff. G­reeff het ook die re­ser­we se­ni­or en re­ser­we groot kam­pi­oen ooi ver­toon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.