BEAU­FORT-WES / ME­RI­NO / R80 000

Landbouweekblad - - Veilings -

Die duur­ste ram op die pro­duk­sie­vei­ling van mnr. Her­man Hugo se stoe­te­ry Saam­bou-Me­ri­no’s, Beau­fort-Wes, is teen R80 000 ver­koop. Die to­ta­le aan­bod die­re is teen ge­mid­deld R13 416 uit­ver­koop. Van links is mn­re. Wie­se en Johan Vil­joen (ko­pers), Hugo, JJ van der Watt, af­sla­er, en Cor­né Nel. BKB het die vei­ling aan­ge­bied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.