HEROLD / BONS­MA­RA / R80 000

Landbouweekblad - - Veilings -

Dié bul is op die agt­ste pres­ti­ge­vei­ling van die Suid-Kaap­se Bons­ma­rak­lub op Herold teen die hoog­ste prys van R80 000 aan mnr. Nic Ser­fon­tein van Ser­nick-Bonsmaras, E­den­vil­le, ver­koop. Die ver­ko­per was mnr. Mi­kie du Toit van Swarts­hoek-Bonsmaras, St. Fran­cis. Du Toit het ook die naas­duur­ste bul aan mnr. Jus­tin S­tirk van Good­wood-Bonsmaras, Gra­ham­stad, ver­koop. Al­te­sa­me 17 bul­le is teen ge­mid­deld R44 941 ver­koop, drag­ti­ge koeie teen ge­mid­deld R15 623 en koeie met kal­wers teen ge­mid­deld R15 780.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.