HOOP­STAD SA VLEISMERINO R15 500

Landbouweekblad - - Veilings -

Die duur­ste SA V­leis­me­ri­no­ram (nr. 7172WPT) op die jaar­lik­se pro­duk­sie­vei­ling van me. El­sa Goo­sen van Hert­zog­vil­le op die plaas Ka­ree­boom­bult, Hoop­stad, is teen R15 500 aan mn­re. Wim­pie Gro­bler en Han­sie S­teyn van Ven­ters­dorp ver­koop. Van links is Gro­bler, S­teyn, Goo­sen en mnr. T­siet­si Ta­je. Ram­me het ge­mid­deld R11 182 be­haal. V­leis­sen­traal Bloem­fon­tein het die vei­ling aan­ge­bied en mnr. Mi­ke Kil­la­sy was die af­sla­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.