KLERKSDORP / DRAKENSBERGER / R75 000

Landbouweekblad - - Veilings -

Die twaalf­de vei­ling van Noord­wes se Dra­kens­ber­ger­klub op die plaas Jak­kals­fon­tein, Klerksdorp, het goeie pry­se op­ge­le­wer. Die duur­ste bul (foto) van mn­re. J. van der Merwe en W.A. Land­man van Black Hills, Pot­chef­stroom, is teen R75 000 aan mnr. S.J. Ne­zar van Ot­tos­dal ver­koop. Bul­le het ge­mid­deld R40 791 be­haal, koeie ge­mid­deld R15 625, koeie met kal­wers ge­mid­deld R21 071 en ver­se ge­mid­deld R17 025. Mnr. De­on Klop­per was die af­sla­er en GWK het die vei­ling aan­ge­bied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.