BRANDVLEI / VAN ROOY / R16 500

Landbouweekblad - - Veilings -

Goeie ge­mid­del­de pry­se is op die vei­ling van die Noord-Kaap­se Vel­dram­klub by die boe­re­ver­e­ni­ging­saal op Brandvlei be­taal. Al die ram­me is pres­ta­sie­ge­toets. Die duur­ste Van Rooy­ram is teen R16 500 aan mnr. F­lip van der West­hui­zen (links) van Ma­ry­da­le ver­koop. Die ver­ko­per is mnr. Ja­co van Rens­burg (mid­del) van P­rie­ska. Van Rooy­ram­me is teen ge­mid­deld R9 250 stuk ver­koop. Die vei­ling is deur BKB aan­ge­bied en mnr. Ap­pie Ma­ritz (regs) was die af­sla­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.