‘GENOMIESE ONTLEDINGS BELANGRIKER AS VOORKOMS’

Landbouweekblad - - Briewe -

Die dae is ver­by dat ’n bul met ’n in­druk­wek­ken­de voorkoms die hoog­ste prys be­haal, want dit sê by­kans niks van sy waar­de as toe­koms­ti­ge teel­bul nie. Die koms van ge­no­mi­ka is be­sig om hier­die oud­mo­die­se ma­nier van bul­se­lek­sie op sy kop te keer.

Land­bou­week­blad het on­langs by dr. Jog­gie B­rie­den­hann, Sui­der-A­fri­ka se S­toet­te­ler van die Jaar, gaan kui­er om te sien hoe hy met groot vrug genomiese ontledings in sy Bons­ma­ra­stoe­te­ry tus­sen die Ka­la­ha­ri­dui­ne in Na­mi­bië toe­pas (“Ge­no­mi­ka loop klop­dis­sel­boom tus­sen die dui­ne”,

LBW, 5 Ok­to­ber 2018).

GERT STEENKAMP skryf: Ek sal moei­lik oor­tuig word deur hier­die stand­punt dat voorkoms ’n klein of geen rol speel.

JOG­GIE B­RIE­DEN­HANN ant­woord: Gert, voorkoms sal nooit geen rol speel nie, maar met nu­wer genomiese teg­no­lo­gie sal voorkoms ’n klei­ner (maar steeds be­lang­ri­ke rol) in die se­lek­sie van ’n teel­bul speel.

FANIE DU TOIT skryf: Met al die ver­an­de­rin­ge in die na­tuur sal e­mo­si­o­ne­le as­pek­te van mooi, rooi, ens. ver­geet moet word en ge­kyk word na die genomiese teg­no­lo­gie en bes­te aan­pas­baar­heid by die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.