Pla­se

Landbouweekblad - - Inhoud - — JOHANN BORNMAN

Die vol­gen­de ont­le­ding van grond­ver­ko­pe in Suid-A­fri­ka is van tran­sak­sies vir grond van meer as 10 ha in M­pu­ma­lan­ga, die Noord-Kaap en Noord­wes van Au­gus­tus ver­le­de jaar af tot Ju­lie van­jaar.

In M­pu­ma­lan­ga was daar ’n da­len­de nei­ging in net een dis­trik. Al­te­sa­me 400 tran­sak­sies het 100 021 ha teen R2,911 mil­jard be­hels. Daar­van was 109 (27%) oor­een­koms­te van k­leur, wat 33 989 ha (34%) teen R801 mil­joen be­hels het. Die mees­te tran­sak­sies (35%) was vir grond van minder as 50 ha.

In die Noord-Kaap is 294 tran­sak­sies in 20 dis­trik­te be­klink. Dit het 704 573 ha teen R2,211 mil­jard be­hels. Daar­van was 34 tran­sak­sies van k­leur (12%), wat 95 537 ha (13,6%) teen R387 mil­joen (17,5% van die al­ge­he­le waar­de) ver­teen­woor­dig.

Al­te­sa­me 71% van die tran­sak­sies was vir grond van meer as 300 ha. In 65% van die dis­trik­te is da­len­de prys­nei­gings waar­ge­neem, meest­al in die Ka­roo.

Al­te­sa­me 624 tran­sak­sies het in 13 dis­trik­te in Noord­wes plaas­ge­vind. Be­ter pry­se in vyf dis­trik­te (35,7%) is op­merk­lik. Al­te­sa­me 193 787 ha is teen R2,429 mil­jard ver­han­del. Daar­van was 151 (24%) oor­een­koms­te van k­leur, wat 31,1% van die to­ta­le waar­de be­hels het. Al­te­sa­me 37% van die tran­sak­sies was vir grond van minder as 50 ha.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.