S­kou: Lich­ten­burg: K­lein­vee be­kroon

Landbouweekblad - - Inhoud -

1 Se­ni­or en groot kam­pi­oen­ram.

Ei­e­naar: Mnr. Gert Nie­na­ber (navrae: mnr. De­rick Venter, links, sel 082 552 1406), Leeu­poort-boer­de­ry, Rus­ten­burg. Han­teer­der: Mnr. Ri­chard M­wam­pi­ta. Nie­na­ber het ook die ju­ni­or en re­ser­weg­root kam­pi­oen­ram in­ge­skryf.

2 Se­ni­or en groot kam­pi­oen­ooi.

Ei­e­naar: Mnr. Gert Nie­na­ber, Leeu­poort-boer­de­ry, Rus­ten­burg. Van links is mn­re. Reint Gro­bler (Ascen­dis-dieregesondheid), De­rick Venter en Ri­chard M­wam­pi­ta (han­teer­der). Nie­na­ber het ook die ju­ni­or en re­ser­weg­roo t­kam­pi­oen­ooi ver­toon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.