1 mil­joen

Landbouweekblad - - Nuus -

Suid-A­fri­ka het in die af­ge­lo­pe sei­soen am­per 1 mil­joen meer 15 kg-kar­ton­hou­ers suur­le­moe­ne ge­pak as ver­le­de jaar. Dit is ’n re­kord­oes van na­ge­noeg 19,9 mil­joen kar­ton­hou­ers. Die Son­dags­ri­vier­val­lei, die groot­ste pro­duk­sie­streek, het 8,65 mil­joen kar­ton­ne ge­pak, ge­volg deur die Sen­wes-streek met 4,13 mil­joen en die Bo­land met 1,2 mil­joen. Die Mid­de-Oos­te is steeds die groot­ste uit­voer­mark, en het van­jaar 35% van die to­ta­le uit­voer in­ge­neem. — Sitrus­kwe­kers­ver­e­ni­ging

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.