HERLEWINGSLANDBOU

Landbouweekblad - - Lbw Herlewingslandbou -

Land­bou­week­blad het dank­sy borg­skap­pe van VKB en Pan­nar ’n toer van Suid-A­fri­kaan­se boe­re na die A­me­ri­kaan­se Mid­de-Wes­te mee­ge­maak. Die doel van die toer, wat deur mnr. Wil­lie P­re­to­ri­us, kon­sul­tant van die Kaap­se maat­skap­py Soil He­alth So­lu­ti­ons ge­re­ël is, was om her­le­wings­land­bou­prak­ty­ke daar te gaan be­kyk. Hou Land­bou­week­blad dop vir nog ar­ti­kels oor die toer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.