GETUIGSKRIF

Landbouweekblad - - Vervoer -

Mnr. Pi­ne Pie­naar van JP Trai­ler Hi­re in Brac­ken­fell, Kaap­stad, sê daar is twee din­ge wat werk­lik vir hul­le uit­staan in hul ver­hou­ding met V­tec Trai­lers.

“Die maat­skap­py is ge­wil­lig om ons be­hoef­tes en ver­eis­tes

in ag te neem, al wyk dit van sy nor­ma­le pro­duk­sie­lyn af.

“Ons ver­huur dik­wels sleep­wa­ens vir lang­af­standrit­te. Van ons klan­te het soms pro­ble­me rond­om Gau­teng, dan is V­tec Trai­lers al­tyd ge­wil­lig om hulp en by­stand te ver­leen.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.