NEEM DIE SPOOR

Landbouweekblad - - Fokus -

Met die hulp­van slim­hals­band­teg­no­lo­gie is dit moont­lik om hon­de se pre­sie­se po­si­sie met ’n spe­si­a­le GPS-hand­stuk te volg en vas te stel waar hul­le hul prooi of ’n be­tre­der vas­ge­trek het. Daar­mee is dit so­veel mak­li­ker om die hond(e) op te spoor en die si­tu­a­sie ver­der aan te pak — of dit nou is om ’n jak­kals bok­veld toe te s­tuur of die po­li­sie op die spoor van ’n wild­stro­per te sit. Se­ke­re slim­hals­ban­de kan ook met klank- of vi­bra­sie­sei­ne aan ’n af­ge­rig­te hond se­ke­re be­ve­le deur­gee, soos om die hond te­rug te roep, al is jy ki­lo­me­ters weg bui­te sig en hoor­af­stand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.