G­re­na­del­lays­kas­tert

Landbouweekblad - - Lbw -

Ys­kas­tert is ’n im­mer­ge­wil­de Suid-A­fri­kaan­se guns­te­ling en hier­die mak­li­ke re­sep is so reg in ons kraal. Ek het al­tyd ’n paar pak­kies Ten­nis­be­skuit­jies in my spens, want jy kan dit vir me­ni­ge ys­kas­tert-i­dee en an­der soet hap­pies ge­bruik.

1 pak­kie (80 g) gre­na­del­la­jel­lie 250 ml kook­wa­ter 80 ml vars gre­na­del­la­pulp 500 ml melk 50 ml vla­poei­er 25 ml mie­lie­blom 15 ml wit­sui­ker 125 g sag­te bot­ter 210 ml strooi­sui­ker 2-3 pak­ke (200 g elk) Ten­nis­be­skuit­jies

Bo­laag

Hal­we blik (on­ge­veer 110 ml) kon­dens­melk Sap van 1-2 groot suur­le­moe­ne

Meng die jel­lie met die kook­wa­ter tot die op­ge­los is en roer die gre­na­del­la­pulp by. Laat staan een­kant tot af­ge­koel.

Smeer ’n mid­del­slag-brood­pan en voer uit met kleef­plas­tiek. Ter­wyl die jel­lie af­koel, maak ’n dik vla met die melk, vla­poei­er, mie­lie­blom en sui­ker en laat dit ook ef­fens af­koel. Ver­room die bot­ter en strooi­sui­ker goed tot lig en don­sig. K­lits die af­ge­koel­de vla le­pel vir le­pel by die bot­ter­meng­sel in en hou aan k­lits tot glad. Voeg 100 ml van die jel­lie­meng­sel by die vla­meng­sel en k­lits goed deur. Ver­koel tot be­no­dig.

Doop nou ’n paar Ten­nis­be­skuit­jies in die jel­lie en pak ’n laag daar­van op die boom van die pan. Skep ’n dun la­gie van die vla­meng-

Re­sep­te en sti­le­ring: ARINA DU P­LES­SIS Fo­to’s: MY­BURGH DU P­LES­SIS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.