IN ’N BLIK

Landbouweekblad - - Nuus -

SEISOENKUNS. ’n Land­kuns­pro­jek van twee geel ka­no­la­sir­kels in groen ko­ring­lan­de wat aan­ge­lê is ter vie­ring van die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch se fa­kul­teit land­bou­we­ten­skap­pe het die af­ge­lo­pe ses maan­de tal­le mo­to­ris­te op die N2 tus­sen Bot­ri­vier en Ca­le­don twee keer laat kyk. Die kuns­werk is deur mnr. S­tri­j­dom van der Mer­we, be­kroon­de kuns­te­naar, ge­skep. Dit is ver­al ge­ïn­spi­reer deur die rots­kuns by D­riek­opsei­land na­by Doug­las in die Noord-Kaap, waar hier­die sir­kel­mo­tief een van dui­sen­de rots­gra­vu­res op ’n klip­bank in die Rie­t­ri­vier is. Die kwar­te van die sir­kels sim­bo­li­seer voorts die na­tuur­e­le­men­te van vuur, wa­ter, lug en grond. Die land­bou­be­sig­he­de Kaap A­gri, O­ver­berg A­gri en Sen­traal-Suid Ko­ö­pe­ra­sie is die fa­kul­teit se ven­no­te in die land­kuns­pro­jek. An­der me­de­wer­kers is mn­re. Ri­chard K­ri­ge van Boon­tjie­s­kraal en P­hi­lip de Waal van Bos­sies­vlei, Moor­rees­burg, wat hul eien­dom vir die pro­jek be­skik­baar ge­stel het en met die be­stuur van die aan­plan­tings ge­help het. FO­TO’S: FA­KUL­TEIT LAND­BOU­WE­TEN­SKAP­PE, U­NI­VER­SI­TEIT S­TEL­LEN­BOSCH

15 AU­GUS­TUS 23 AU­GUS­TUS 6 SEP­TEM­BER 4 OK­TO­BER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.